Kalender 

calendar-header  
Hier is die jaar se volledige kalender in PDF formaat vir download:

Alternatiewelik - hieronder volg die volgende paar weke se aksies...

 
Middellande erediens, Bybel ete en vasvra
Sunday 21 April 10:00
Bybel-ete en vasvra- 21 April 10:00
Lees asb die boek Titus vir die Bybel vasvra.
Almal bring hul eie kos. 


Gaan loer in die Bybel watter kosse genoem word. Dit kan wees kaas, vrugte, brood, groente, sop, 
melk, yoghurt, vis, vleis, koring,  neute, rosyne of droëvrugte
Vir nagereg kan jy -  dadelhappies, heuningkoek, piesangbrood of appeltert maak

Vir enige navrae  kontak Helena 075 0334 7365
Gebruik die ingang in Blossomfield road.
Middellande erediens
Sunday 5 May 10:00
Kom loof en aanbid saam.
Middellande erediens
Sunday 19 May 10:00
Middellande erediens
Sunday 2 June 10:00
Kom loof en aanbid saam.
Middellande erediens
Sunday 16 June 10:00
Kom loof en aanbid saam